Reinette’s Diner & Drive-in

Julle word vriendelik uitgenooi om

vir julle 1950’s uitrustings te prakseer

en op Saterdag, 18 Maart 2017

om 17h30 vir 18h00

by Frystraat 739, Waverley

saam te kom Ruk en Rol,

want Reinette word 20!

 

 

RSVP voor of op 4 Maart 2017

(kyk links bo)

Maak seker dat jy sal kan saam dans

(kyk ook links bo)